• Recent Comments

    • Archives

    • Categories

      • No categories
    • Meta

    • Welkom by Wenners Kleuterskool & Naskool!

      Wenners Kleuterskool is gestig deur Trudie Smith onder die naam Ietsie Bietsie in die tagtigerjare. Dit was die eerste kleuterskool in Rooihuiskraal. Marlene Snyman was die volgende eienaar en verander die naam na Kleuterhoekie. In 2003 is die skool gekoop deur Elma Pretorius en die naam verander na WENNERS!

      Die skool bestaan dus ongeveer 28 jaar in Rooihuiskraal. Elma was in die bevoorregte posisie om vir beide van die vorige eienaars te werk.

      Ek is trots op my skool en personeel en weet dat u kind vir elkeen van ons spesiaal is!

      css.php